+28
Selfsorg in Boland

Hazyview Glamping

Glamping - Crow's Nest
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Glamping - Crow's Nest kan tot 2 gaste akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die tent is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweebrander-gasstoof, 'n mikrogolfoond, noodsaaklike eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Sentrale etenstafel met 2 sitplekke is ook beskikbaar. Die tent het ook lugversorging en 'n buite-eetarea met braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Privaat, Buite
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Privaat, Buite
Buite-eetarea
Buitemeubels
Aangewese kampeerplekke
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat, Buite
Basiese kook-benodighede
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Gas
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n tentkampbasis.

Huisreëls

Troeteldiere is welkom indien dit vooraf met die gasheer gereël word.








Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
A-Frame Tent
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie is 'n pragtige A-raam tentstruktuur met ongelooflike uitsigte oor die berge en is privaat geleë vir 'n rustige rus of wegbreek van die gewoel van die stad. Ons het vriendelike bokke, ganse en 'n vriendelike volstruis wat by jou dek sal verbygaan.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Hele eenheid
Braai
Toerusting voorsien, Houtskool
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Buitelug
Braai
Toerusting voorsien, Houtskool
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Braai
Toerusting voorsien, Houtskool
Yskas
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Elektries
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Waaier
Draagbaar
Huisreëls

Troeteldiere is welkom indien dit vooraf met die gasheer gereël word.








Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Glamping - Site 1
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Site 1 kan tot 3 gaste akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die tent is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. 'n Slaapbank bied ekstra slaapplek vir een persoon. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweebrander-gasstoof, 'n mikrogolfoond, noodsaaklike eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Sentrale etenstafel met 3 sitplekke is ook beskikbaar. Die tent het ook lugversorging en 'n buite-eetarea met braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Hele eenheid
Braai
Privaat
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Privaat
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat
Basiese kook-benodighede
Yskas
Ketel
Mikrogolfoond
Stoof
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n tentkampbasis

Huisreëls

Troeteldiere is welkom indien dit vooraf met die gasheer gereël word.








Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Off Bottelary Road, Koelenhoff, Stellenbosch, 7606, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99212ac0b2715d71ff1c03b538702b875afbe0684d86681f30662a86bce1724119e45f6b76efef8ae1a6d0311944412f89b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Off Bottelary Road Koelenhoff 7606 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.864385 18.795554
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang