+22
Selfsorg in Greyton

Heart & Soul

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Frederick B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Moderne en gerieflike verblyf. Ons het 'n heerlike Paasnaweek in Greyton gehad tydens ons verblyf by Heart & Soul. Die akkommodasie is baie netjies en skoon, en die dekor is modern. Die oopplan leef- en slaaparea is baie ruim, en die groot stoep met losstaande braai is 'n ekstra bederf. Die groot tuin skep 'n rustige atmosfeer. Die akkommodasie bied baie privaatheid van die hoofhuis. Heart & Soul is boonop net om die draai van die terrein waar die Saterdagmark gehou word. Die enigste uitdaging was die badkamergeriewe. Alhoewel dit ook baie ruim en modern is, is dit ook 'n oopplan-uitleg wat net met 'n muur vanaf die leef- en slaaparea geskei word. 'n Deur sal beslis meer privaatheid bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Wonderlike eenheid in Greyton! Wonderlike verblyf in 'n uitstekende eenheid. Lekker sentraal in die dorp en loopafstand van die winkels, Saterdag boeremark en staproetes. Eenheid is goed toegerus en het 'n pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Heart & Soul
Baie dankie Johan vir jou wonderlike resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Karen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 West Street, Greyton, 7233, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbee93990db27f499b0adad0b4e40d1f2fa2c18d07c180282e3df0fbd1802d62514aaef00106236b0218a1a5ccfa6b45fddd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 18 West Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.048473517376 19.610911806766
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang