+28
Selfsorg in George

Heart of Eden

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Liezel J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Netjies, rustige, waarde vir geld vir 'n vinnige wegbreek! Baie netjies, lekker uitgerig! Net 'n jammer die kolk is nie deel van die verblyf nie, en in 'n aparte area waar 'n mens moet 'n slot boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Heart of Eden
Hi Liezel, Dit was baie lekker om julle hier te hê. Baie dankie dat julle die plekkie so mooi skoon agtergelaat het. Julle is enige tyd weer welkom! 😊

Fransuar K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Beste este. Ons het heerlik gebly, warm geslaap en baie welkom gevoel. Sal enigetyd vir iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Heart of Eden
Dankie Fransuar, Julle is altyd welkom.

Yolandè S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Kuier was fantasmagories. Love it. Ons het baie lekker gebly. Vriendelike en gasvrye gasheer en vrou. Wooneenheid is baie netjies en gerieflik ingerig met alles wat jy benodig. Uitstekende ligging en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Peaceful, relaxing, and very enjoyable. We had a wonderful stay, very peaceful and well set up. I would happily recommend it to friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Heart of Eden
Thank you, Heidi, for your kind words. You are always welcome at Heart of Eden.

Heinrich T
Kort verblyf
4.2
Feb 2026

Incredible stay. My daughter and I stayed at Heart of Eden, and it was incredible. Tanni is an absolute gem; the place was spotless and very good value for money. She always checked in to ask if everything was okay and if we needed anything, so it was really a fun and incredible stay. 20/10 to Tanni and Oom Ben for being such excellent hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

It was very nice, despite the weather. Very nice. Welcoming proprietor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Heart of Eden
Thank you for choosing Heart of Eden. It was a pleasure having you here. You are always welcome.

Christell A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Dit was 'n droom naweek! Ons het ongelooflik lekker gebly. Alles was van die beste gehalte en perfek. Marlene het ons baie welkom laat voel en bederf. Hulle sien ons beslis gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Uitstekend! Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iwan V
Lang verblyf
5.0
Sep 2025

Ek wens ek kon permanent bly. Marlene was 'n fantastiese gasvrou. Ek het lekker gebly en die eenheid was skoon en netjies. Die bed was baie gemaklik en Marlene het uit haar pad gegaan om te verseker ek is gemaklik. Al waaroor ek spuit is, is dat my gesin nie saam met my daar was om dit te geniet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herschell H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Tops sonder twyfel. Ongelooflik baie lekker! Sal dit enige tyd weer kies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Heart of Eden
Dit was 'n plesier gewees om julle gasvrou te wees. Julle is 'n pragtige huisgesin. Julle is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R1 900
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 5 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 900
per nag, vir 5 mense
Bespreek

5 Prins Vincent Close, George Central, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec271e669df7c14397162fb750da3e6c7c58928a583692d1ef0e00dc8107f3dd2586bc307a38cc5054d5fce496ff748074ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 5 mense 14 5 1 5 5 Prins Vincent Close George Central 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9653535 22.4625128
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang