Heartwood Cottage
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 8 Theron Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Heartwood Cottage bied ruim, gerieflike selfsorgverblyf in Hermanus, rondom 'n skilderagtige boom in die binnehof. Dit is naby die bekende kranspaadjie en 'n ongerepte swemstrand geleë en ideaal vir gesinne of vriende wat op soek is na 'n ontspannende vakansie by die see.
Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, TV, kaggel en gemaklike rusbanke.
Die leefarea lei na 'n groot stoep met 'n ingeboude braai, gemaklike sitplek en 'n swembad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 8 Theron Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Theron Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang