+64
Gastehuis in Heidelberg

Heidelberg Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Chane S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lekker, gemaklik met min tot geen geraas. Ons het so lekker gebly. 'n Lekker stil area met veiligheidshekke. Lieflike ruim slaapkamer met genoeg plek vir al mense se bagasie. Sal beslis die plekkie vir ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal julle definitief weer kom besoek, dankie vir julle gasvryheid en puik diens. Dit was die eerste keer wat ons julle besoek het. Julle diens was puik, ons kamer was skoon en netjies. Sien julle definitief weer in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renett C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Pragtige skoon kamers met vriendelike staf en fantastiese diens. Baie dankie vir die wonderlike diens. Ek kan nie genoeg dankie sê vir julle vriendelike ontvangs en die ekstra myl wat julle vir ons gegaan het nie. Die kamers was pragtig en baie skoon. Ons sal beslis nie verder soek as julle nie as ons weer in Heidelberg moet oorbly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Kon nie onthou of ontbyt deel uitgemaak het van die prys nie en kon nie uitvind. Dit was ontspannend en rustig.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Macayla B
1 nag Saam met vriende
3.4
Mrt 2026

Lekker. Skoon. Veilig. Verblyf is netjies en skoon. Bed se matras kan dalk na gekyk word, nie baie ferm nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ian R
1 nag
1.8
Mrt 2026

Beknop, voordeur sukkel, dakwaaier raas, WiFi nie beskikbaar. Onder standaard, beknop, 4-stop buite.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Rozanne N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Relaxing. When we got there, the front house was very friendly and showed us to our room immediately. The room was very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Isabel S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Rustige oornag vir moeë reisigers. Netjiese verblyf en vriendelike ontvangs.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Isabel S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Gerieflike skoon verblyf met veilige parkering. Geen probleem. Verblyf is netjies en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

27 Jacobs Street, Heidelberg, 1441, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92810a8bb402eb6304390150b96155158fec4d673713509069a0a1773308adb353fa111eff5b0e5182595899f512242e28ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 121 5 1 5 27 Jacobs Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.497965243442 28.359619809148
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang