LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Heidelberg Lodge | LekkeSlaap
+52

Heidelberg Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 31 resensies vir Heidelberg Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5
Rubendren N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rubendren N
Enkelreisiger

Was a lovely experience

What I would like is if you'll could proved sanitary stuff like soap, toothpaste, scrubber for bathing. Other than that, the place is lovely

Marlene L - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene L
Saam met vriende

Besigheid.

Besigheid saam met 'n kollega.

Derek P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek P
Saam met vriende

Excellent value for money.

Well located to all facilities. Good value for money. Old but new.

Leonard O - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard O

Gerieflik, skoon met ligte ontbyt wat betyds bedien is.

Die kamer wat ons gehad het wat in die hoofhuis was, is reeds baie oud (dis die styl), maar die beddens is nuut en ferm. Bring eie seep en sjampoe. Daar is 'n mikrogolf en yskas maar geen eetgerei in die kamers, jy kan moontlik vir die opsigter vra, of bring jou eie. Dit is stil alhoewel sentraal in die dorp en maklik om te kry. Daar was WiFi en 'n lugversorger.

Jakomarie R - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jakomarie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker geslaap, lekker matras en goeie stort, mooi skoon en aangenaam.

Ontbyt bietjie skraps, geen keuses nie, geen vrugte, graankos of jogurt nie.

Andre B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and clean, comfortable bed.

No shampoo or bath soap in shower.

Alison S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Presies wat ons nodig gehad het. Goeie waarde vir geld en ontbyt was 'n bonus.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Pleasant.

Exactly what we needed. Good value for money and breakfast was a bonus.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marinda L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marinda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het net geslaap.

Ons het net geslaap. Lekker bed, gerieflike skoon kamer, maar die diens is uiters swak, moes staan en toet voor die hek met aankoms en toe se die vrou ons moet by 'n ander hek ingery het ─ hoe sal ons dit weet? Die ontbyt was eenvoudig en koud, geen cereals nie en geen vrugte nie en aangemaakte sap. Ons moes net die vorige mense se borde eenkant toe sit en het hul nie eers dit kom wegvat nie.

Theo B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, gemaklike verblyf sentraal geleë naby eetplekke.

Veilige parkering, swembad, buitebraai-area wat selfsorg moontlik maak.

Anneri C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anneri C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld.

Ons DStv was buite werking. Die personeel het vroegoggend kliphard in die gastehuis se gange gestaan en gesels. Almal wawyd wakker gemaak. Beddegoed was mooi skoon en netjies.

Erika S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Erika S
Gesin met tieners

Tevrede.

Geen klagtes. Vriendelike personnel. Maklik om te kry.

Wium V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wium V
Saam met vriende

Doeltreffend.

Hier is geen sprake van ontvangs en bediening in Afrikaans nie en in Engels was dit ook taamlik stram. Verder was alles netjies en in orde.

Magriet V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet V

Dit was heerlik.

Ek het 'n verstandelikgestremde seun. Ons geniet alles saam. Daarom verkies ek 'n kamer met 2 enkelbeddens. Hy is stil en baie in homself. Baie dankie vir julle hulp altyd, want dit beteken baie vir my.

Magda V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was skoon en netjies.

Die advertensie sê daar is lugversorging (wat mens laat dink daar is 'n aircon), maar ons kamer het 'n dakwaaier gehad wat so laag was dat ons bang was ons koppe gaan daarin vashaak. Die badkamer het geen shampoo of seep in die stort gehad nie. Daar was 2 sakkies koffie en 2 sakkies suiker in die kamer. Dit was wel netjies en skoon en die bed het lekker geslaap dankie.

Paul K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf en vir die prys is dit 'n winskopie.

Alles was puik gewees. Net twee dinge: dit sou gaaf gewees het as die eienaar of 'n bestuurder ons kon verwelkom. Alle kommunikasie gaan deur die skoonmakers. Die ander ding is dat daar net een spaar kombers in die kas was en geen oor die bed nie. Ons kom van die Bosveld wat warm wêreld is en dis nogal koud gedurende die nag in Heidelberg. Verder was dit 'n aangename ondervinding.

Michelle D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en vriendelik.

Heidelberg is net baie koud in die winter, maar die gasvrou het reeds ons kamer se verwarmer aangesit en daar is ook toegang tot ekstra komberse gewees. Die kamer is skoon en netjies met al die nodige goedjies vir 'n oornag of twee. Gasvrou is baie vriendelik en verwelkomend. Daar is parkering reg voor die kamer. Badkamer is skoon en die water word vinnig warm (in winter). Baie dankie.

Carmen B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen B
Saam met vriende

Comfortable room, staff not well trained.

Beautiful B&B with clean and comfortable rooms. Manager was not present during our stay and the staff left in charge did not seem to know what to do half the time. Perhaps they need better training. But overall it was a pleasant stay and I would stay there again.

Mitzi K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mitzi K
Gesin met klein kinders

Pragtige huis, maar benodig bietjie aandag aan fyner detail.

Ons was beïndruk met die hoofhuis self, baie mooi houtvloere en in sekere kamers is die gedrukte staalplafonne nog in plek. Die badkamers het net ietwat tekortgeskiet. Ons het aanvanklik 'n kamer buite die huis bespreek ('n familiekamer wat ongelukkig nie 'n goeie badkamer gehad het nie), maar kon gelukkig skuif na die hoofhuis, wat baie meer luuks voorkom. Die gastehuis was baie gewillig om ons verandering te akkommodeer, wat ons waardeer het. Met 'n opknapping in die badkamers (selfs net nuwe teëls), kan die gastehuis puik wees.

Lizette V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en warm diens.

Heerlike kamer. Maak net seker van sekere elemente wat daar inboek. Ons het 'n slegte ervaring met ons buurman gehad maar het dit met die eienaar bespreek, wat sy reeds aangespreek het. Baie dankie hiervoor. Sal weer by Heidelberg Lodge gaan oorslaap.

Ansie H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, veilig en baie sentraal.

Sekere kamers word tans gemoderniseer. Baie sentrale ligging. Goeie waarde vir geld. Netjies, veilig en vriendelike ontvangs.

Hester M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester M
Saam met vriende

Lekker huislike atmosfeer en personeel baie behulpsaam.

Sal die lodge beslis aanbeveel. Ons het heerlik gekuier. Baie lekker sentraal. Johanna is 'n persoon 1000. Dankie Johanna, jy het ons op jou hande gedra.

Vera W - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vera W
Enkelreisiger

Netjies en gemaklik.

Verblyf was gemaklik, netjies en veilig. Ek sou wel voorstel dat die wit skerp gloeilampe (cool white) vervang word met ‘warm white’.

Charlene V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Hulpvaardig, vriendelike diens. Beste prys vir verblyf in Heidelberg. Sentraal geleë.

Tinani V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinani V
Gesin met klein kinders

Alles reg!

Lekker gekuier. Laat uitklok was geen probleem. Baie dankie!

Cheryth T - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Cheryth T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lodge is lieflik.

Die enigste kommentaar is dat die webtuiste gewys het daar word geen ontbyt op 'n Sondag bedien nie, maar toe ons uitgeklok het was daar mense wat ontbyt geëet het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

The lodge is lovely.

The only comment is that online there was no breakfast offered on a Sunday but when we booked out there were folk having breakfast.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johan B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Lekker geslaap.

Lekker geslaap. Baie skoon en netjies. Lugversorging 'n groot plus.

Lanel K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lanel K
Gesin met klein kinders

Verblyf was heerlike en die geriewe was pragtig. Baie dankie.

Verblyf was gerief en mooi. Ons was 'n paar gesinne wat op dieselfde tyd daar oorgebly het. Was naby die bestemming waarheen ons moes gaan. Baie dankie die diens was goed.

Alida P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida P
Gesin met tieners

Alle verwagtinge oortref! Naby aan Hoërskool, kon nie vir beter verblyf gevra het nie!

Netjies! Skoon! Vriendelik!

Charmaine M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik ontvangs en waarde vir geld.

Veilig, skoon en netjies, vriendelike personeel, ideaal vir vinnige wegbreek uit stad, naby meeste attraksies.

Poena V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Poena V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, goed geleë en gerieflik.

Die doel van die verblyf was net om te oornag. Die kamer, badkamer ensovoorts was gerieflik en geskik vir die doel. Die ontvangs deur die toesighouer was swak, en sy was meer bekommerd oor die uitstaande bedrag as om ons te verwelkom. Kommunikasie was ook baie swak. Ek kon nie per krediet kaart betaal nie en moes gaan kontant trek. Die toesighouer het ook nie die gaste in die hoofgebou in ag geneem die volgende oggend nie en hard gepraat/geskree. Dit is nie aanvaarbaar nie. Die Lodge is baie gerieflik, maar die eienaar sal moet aandag gee aan sy personeel.

Sonja S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja S
Gesin met tieners

Aangenaam.

Veilige oornag. Kamers baie netjies. Kan wel doen met dakwaaier. Onderdakparkering.

Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacobs-straat 29, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuBRFULjZQb2FHqGvuvpyJu101kvAgbveBD7cELqgKnR7Ko9UzN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 29 Jacobs Street Heidelberg 1441 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.498164 28.359089
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!