- Slaapplek vir 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27 Jacobs Street, Heidelberg, 1441, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Heidelberg Lodge is 'n gastehuis in Heidelberg, 'n bekoorlike dorpie in Gauteng. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings of langtermynverblyf.
Verblyf word gebied in 17 eenhede met slaapplek vir 34 gaste. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, met 'n en suite-stort badkamer. Geriewe in die kamers sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond in.
Die gastehuis bied ook braai- en wasgoedgeriewe. Daar is ook 'n swembad en veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke. Heidelberg Lodge Jacobs 29 is 'n entjie se ry van restaurante, 'n winkelsentrum, mediese geriewe, 'n gholfklub en 'n natuurreservaat af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Marna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 121
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 27 Jacobs Street, Heidelberg, 1441, Gauteng
- Gaste dink Heidelberg Lodge het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Jacobs Street, Heidelberg, 1441, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang