+15
Selfsorg in Panorama

Helena's Guesthouse

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Anlizelle M
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Uitstekend. Verblyf was uitstekend in 'n rustige omgewing. Die gasvrou was baie vriendelik en was altyd beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha W
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Skoon, vriendelik, gasvry, hondevriendelik en baie tuis gevoel. Ek en my ma het by 'n gastehuis in Kroonstad geslaap saam met ons twee hondjies, en dit was regtig 'n wonderlike ervaring. Van die oomblik wat ons aangekom het, het ons dadelik tuis gevoel. Die mense was ongelooflik vriendelik en gasvry. Die plekkie was skoon, netjies en perfek ingerig. Ons hondjies het die veilige spasie baie geniet, wat dit vir ons soveel meer ontspanne gemaak het. Ons sal beslis weer hier bly en kan hierdie gastehuis met 'n geruste hart aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anlizelle M
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Dit was uitstekend. Die verblyf was baie aangenaam. Baie aangename verwelkoming gehad. Net 'n klein probleempie. Daar is onsettend baie swart goggas in die eenheid. Hulle het ons nie gebyt nie, maar dit was nie aangenaam om heeltyd van die goggas ontslae te moes raak nie. Het 'n gifdoder masjien aangeskaf wat heeldag aan was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize G
Kort verblyf
4.4
Okt 2025

Waarde vir geld. Het lekker gebly, vriendelik ontvang. Verblijf baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre Vd Westhuizen V
1 nag Besigheidsreis
4.2
Sep 2025

Rustig stil omgewing. Sal weer gebruik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Aangename gasvrou en man. Laat mens regtig tuis voel. Stil omgewing. Schoon en netjiese slaapplek. Kan hom aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elizabeth Johanna L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Pragtig sal weer daar tuisgaan. Baie lekker. Skoon met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Helena's Guesthouse
Baie dankie, waardeer.

Annamari K
1 nag
4.0
Apr 2024

Baie gerieflik. Baie lekker gebly. Kan dalk net die WiFi-wagwoord beskikbaar maak in die eenheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Contessa J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Lekker. Baie gasvry en vriendelik. Was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel M
1 nag
5.0
Mei 2023

Lekker boere-gasvryheid! Met ons aankoms het ons sommer dadelik tuis gevoel. Baie dankie vir die lekker boere-gasverheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

15 Robertson Street, Panorama, Kroonstad, 9449, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArR3smDL2KYkTkcIvAEQUBl5Q4jAtJWQGULxMWGzFHsvV80dNjz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 15 Robertson Street Panorama 9449 Vrystaat 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -27.675214487437 27.24797317791

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang