Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hemelhoog Woonstel

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 108

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Hemelhoog Woonstel
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Charl S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl S

Gasvryheid galore!

Die eienaar en die plek was baie goed vir ons gewees. Ons sal vir seker terug wees in 2024.

Ria W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria W

Rustige omgewing en baie luukse verblyf.

Luukse en netjiese verblyf. Dis 'n blok vanaf die lieflike oop strand van Dwarskersbos. Baie rustige omgewing en maklik om te kry.

Jaco S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Aangenaam verras.

Baie netjies. Baie lekker!

Willie T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie T

Sluk jou in om rustig te verkeer.

Gemaklike wel-toegeruste eenheid waar ons heerlik kon slaap, kuier en rustig verkeer.

Ronel R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R

Baie netjies.

Ons het nie 'n see-uitsig gehad nie maar ons was so naby aan die see dat dit nie saak gemaak het nie, die plek was so goed toegerus, daar is niks wat ek sou verander nie. Ons het so, so, so lekker gebly, die gasveiheid was top.

Nicolene M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene M

Baie rustig en veilig.

Ons het die tydjie baie geniet. rustig en veilig.

Abbie M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abbie M

Absoluut fantastiese troetediervriendelike verlyf.

Ons kom beslis weer oorbly by Hemelhoog 41. Verblyf voldoen aan alle vereistes van 'n puik akkommodasie blyplek.

Neil B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil B

Ons het baie lekker en rustig gebly. Vriendelik ontvang.

Sal verseker weer daar gaan oorbly.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hemelhoogstraat 41, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71256ce1de1bdd5d139706f99c87166758770c8b6296a3cdef400dd9bb04d173792a1c8b0d53d438d3a838d79fadb2335227?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 41 Hemelhoog Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.6881380717 18.240810813106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang