Henties Bay Haven
10 gaste
5 slaapkamers
7 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Erf 2423 Brukaros, Henties Bay, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Henties Bay Haven is 'n selfsorghuis met see-uitsigte, geleë op die duine van Hentiesbaai in Namibië. Hierdie huis is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n plek waar hulle in 'n gemaklike omgewing kan ontspan.
Hierdie huis kan tot 8 volwassenes en 2 kinders akkommodeer in 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 2 driekwartbeddens. Die tweede en derde slaapkamers is albei gemeubileer met queen beddens, maar die derde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die vyfde slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed met 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is gemeubileer met gemaklike rusbanke en 'n TV ( Let wel, geen DSTV) en die eetarea is gemeubileer met 'n groot eetkamertafel. Die kombuis het deure wat oopmaak na 'n oordekte patio met 'n eetkamertafel en 'n ingeboude braai.
Gaste het direkte toegang tot die strand en veilige parkering op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Erf 2423 Brukaros, Henties Bay, Erongo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Erf 2423 Brukaros, Henties Bay, Erongo
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang