Her Sanctuary
6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 40 North Road, Tableview, Cape Town, 7439, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Her Sanctuary is 'n rustige, stylvolle en gesinsvriendelike woonstel in Table View, wat 'n warm en ontspannende wegbreek naby Kaapstad se kus bied. Deurdag ontwerp vir gemak, is dit ideaal vir gesinne, paartjies of sakereisigers wat kalmte soek na 'n besige dag.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer is elk ingerig met 'n koningingrootte bed, terwyl daar 'n bed in die sitkamer vir 2 kinders is. Hulle deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Dit strek tot by die eetarea en maak oop na die sitkamer wat ingerig is met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan die gemeenskaplike braai-area geniet vir sonsondergangbraai en kwaliteit tyd, terwyl die pragtige strand ongeveer 4 km weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 40 North Road, Tableview, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 North Road, Tableview, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang