Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Clarens

Herberg-Klein

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Steph V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gem in the heart of Clarens. Loved it. Beautiful place, very clean, peaceful and perfect distance from town. Such friendly hosts. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Fantastic. Proximity to town was fantastic, Dons and Annika very friendly hosts and generally a great spot to enjoy the beauty of Clatens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel E
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Goed gewees. Baie lekker, was aangenaam. Die gasheer het uit hul bes gedoen om gerieflike verblyf te vir seker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandile N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Great stay. Great, very caring host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very peaceful. Friendly, welcoming hosts and your own garage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Absolute plesier en gemak met 'n pragtige groot buite-area. Dit was 'n absolute plesier om hier aan te klop! Die rondaweltjie voel soos 'n stappie 30 jaar in die verlede in, en ons het elke oomblik terdeë geniet. Hulle was ook baie gaaf om die verwarmer vir ons aan te sit sodat die kamer lekker snoesig was toe ons na sononder eers arriveer. Die instruksies kan dalk bietjie vereenvoudig word vir die sleutel se optel. Oom Dons was baie gaaf, vriendelik en baie behulpsaam. Daar is ook lekker baie kombuisware om te gebruik, perfek vir ons wat baie lief is vir kosmaak en braai. Ons sal definitief weer hier bly as ons in die omgewing is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dons
Herberg-Klein
Baie dankie. Dit is vir ons altyd lekker as ons sulke gawe gaste het.

Istelle M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Lekker gebly vir 'n troue. Ja, baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie aangename, bekostigbare verblyf in een van die juwele van Suid-Afrika. Baie aangename, bekostigbare verblyf in een van die juwele van Suid-Afrika, deurgang tot soveel historiese en kulturele ervarings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanette W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Hartlike gasvryheid en warmte in 'n skattige rondawel met meer as genoeg vir 'n. Absolute juweel met alles wat nodig is vir 'n wegbreek in 'n prentjiemooi omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam P
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Great. Will stay again. Absolutely brilliant. Great views, and an ideal location for restaurants and bars. Honest and trustworthy. We noticed a few hours after checkout that a ring had been left in one of the rooms, made a call, said we could be at their door in 10 minutes. By the time we arrived, they had found the ring, returned it to us, and wished us well on our travels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dons Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

11 Krom Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d459fa15312b399366c7d58b6ac89c3dd6a444345c74a137f7c73ace7da35f663eaa856405bbcf6b44cedc8e02dd7f18e8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 117 5 1 5 11 Krom Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.518072322622 28.422497241803
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang