+11
Selfsorg in Riversdal

Heritage House Self Catering Cottages and Rooms

  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Long Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Heritage House staan in 'n groot tuin in die oudste straat in Riversdal. Dit is die ideale plek vir 'n stil en rustige wegbreek. Die huis is op die randjie van die dorp geleë met asemrowende uitsigte oor Langeberg en die omliggende landskap, maar tog is dit binne stapafstand van die dorpsgeriewe.

Verblyf word aangebied in 2 troeteldiervriendelike kothuise en 3 kamers in die historiese hoofhuis. Al die kamers het kombuisies wat volledig toegerus is en privaat baddens of storte. Vir jou gemak het ons ook waaiers om jou in die somer af te koel en verwarmers en elektriese komberse vir die koue wintersaande. Tee, koffie en ontbytgraan word voorsien.

Hierdie historiese huis is in 1859 gebou as die woning van die eerste landdros in die dorp en dit word tans opgeknap tot sy eertydse glorie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 226 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Courtney H
5.0
Really loved the place. Heritage houses offered an amazing and cozy stay. I highly recommend it and will definitely go back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026
Izelda D
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en stil. Dit was baie aangenaam. Gasvrou het ons hartlik ontvang. Die warm komberse was baie welkom vir die koue.
Jun 2026
Louis C
Saam met lewensmaat
5.0
Tweede keer oorgebly en sal weer. Ons het vroeg in Mei twee nagte oorgebly en 1 Junie weer een nag. Ons het die ruimte, veiligheid, stilte, rustigheid...
Sien meer
Jun 2026
Handri V
Saam met lewensmaat
5.0
Plaaslug in die dorp. Heerlike oornag plekkie. Skoon, netjies en veilig. Rustig.
Mei 2026
Louis C
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik stil, rustig, veilig en gerieflik. Ons was vir 2 nagte tuis in Zebra Cottage. Dit was heerlik ruim, privaat, alles wat nodig was, was daar en ...
Sien meer
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 226

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 1 Long Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heritage House Self Catering Cottages and Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R690
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Long Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY4MWU4MzVmLTU3NzMtNDA3Zi1hNDI2LThlMTkyNmE4NGJhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 226 5 1 5 1 Long Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.087398885447 21.261355423279
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang