- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Long Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Heritage House staan in 'n groot tuin in die oudste straat in Riversdal. Dit is die ideale plek vir 'n stil en rustige wegbreek. Die huis is op die randjie van die dorp geleë met asemrowende uitsigte oor Langeberg en die omliggende landskap, maar tog is dit binne stapafstand van die dorpsgeriewe.
Verblyf word aangebied in 2 troeteldiervriendelike kothuise en 3 kamers in die historiese hoofhuis. Al die kamers het kombuisies wat volledig toegerus is en privaat baddens of storte. Vir jou gemak het ons ook waaiers om jou in die somer af te koel en verwarmers en elektriese komberse vir die koue wintersaande. Tee, koffie en ontbytgraan word voorsien.
Hierdie historiese huis is in 1859 gebou as die woning van die eerste landdros in die dorp en dit word tans opgeknap tot sy eertydse glorie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Robyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 217
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 1 Long Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Heritage House Self Catering Cottages and Rooms het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Long Street, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang