Pick your preferred language

English

Afrikaans

+28
Selfsorg in Hermanus

Hermanus Beach Club 134

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Church Street, 134 Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Hermanus Beach Club 134 bied selfsorgverblyf in 'n lieflike vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Hermanus. Die woonstel is 'n kort entjie se stap, ongeveer 800 m, vanaf die strand.

Dié woonstel wat op die boonste verdieping geleë is bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak, toilet en haardroër. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Daar is vinnige vesel-internet. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf en rooster, ketel, broodrooster, menger, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met basiese kanale en apps wat verseker dat gaste met hul eie besonderhede kan inteken op hul gunsteling-stroomkanale.

Die leefarea lei na 'n groot balkon met 'n buite-etenstafel, sonstoele en 'n Weber-braai, wat dit die ideale plek vir 'n skemerkelkie maak, terwyl gaste die see-uitsig in die verte kan geniet.

Hermanus Beach Club het 'n gemeenskaplike swembad met braaigeriewe. Daar is ook nog ander aktiwiteite op die perseel insluitend 'n gimnasium, mini-gholf, tennis, muurbal, pooltafels, 'n speletjieskamer en 'n wasgoedkamer.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Adriana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Church Street, 134 Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hermanus Beach Club 134 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Church Street, 134 Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1edbadfee659c0f9489d2c3058b23c5e727102b11f291a5a738be177feb9d17810c52f932554b2b0ca22fc8ed75fe4f9182?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 10 5 1 4 Church Street 134 Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.435598838987 19.215362846102
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang