Hermanus Beach Club 290 - LIL Mav
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hermanus Beach Club 290 - LIL Mav bied gerieflike verblyf in 'n selfsorg-eenheid by die Hermanus Beach Club. Hier kan gaste die vars seelug geniet en aktiwiteite en restaurante in Hermanus verken.
Die eenheid het 3 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n TV in elke kamer. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n ketel toegerus. Verder is daar 'n TV in die sitarea met sekere DStv-kanale.
Gaste kan die klein tuin met braaigeriewe geniet, asook die gemeenskaplike swembad in die kompleks. Gratis WiFi en veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Larna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang