Hermanus Gem
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - 113 Oakwood, 10 Dirkie Uys Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hermanus Gem, geleë in die kusgebied van Hermanus en met asemrowende uitsigte, is 'n selfsorgwoonstel ideaal vir 'n klein gesin of vriende.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel die gebruik van 2 badkamers, elk toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Eetkamertafel met 4 sitplekke lei vanaf die kombuis, langs 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank, 'n kaggel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste op die balkon ontspan en die uitsigte geniet, kompleet met 'n braaiplek. Bykomende geriewe sluit in 'n gemeenskaplike speelarea vir kinders, 'n dak swembad en veilige parkering. Vir diegene wat Hermanus Waterfront en Gearing's Point wil verken, is dit stapafstand van die woonstel af.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 113 Oakwood, 10 Dirkie Uys Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
113 Oakwood, 10 Dirkie Uys Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang