- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 67 Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hermanus Reefs Studios is geleë in Hermanus, 'n kusdorp suidoos van Kaapstad, in Suid-Afrika se Wes-Kaap Provinsie. Dit is bekend as 'n walviskykbestemming. Dit is die ideale plek vir gaste wat verblyf naby die see soek.
Elke ateljee het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die ateljees beskik oor 'n kombuisie, gemaklike sitareas en slaapbanke. Die ateljees spog ook met 'n balkon.
Wasgoeddienste is beskikbaar, en die eiendom is naby die meeste geriewe geleë. Gratis WiFi en veilige parkering is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 61
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 67 Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Hermanus Reefs Studios het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
67 Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang