Selfsorg in Hermanus

Hermanus Reefs Whale Apartment

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Alma S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Perfek! Ons het heerlik gebly. Die woonstel is netjies, mooi gemeubileer en het alles in wat 'n mens nodig het. Ons sal beslis weer daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zavi S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Highly enjoyable. The place was cozy, clean, and well situated to the town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clyde K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderful, relaxing and spacious apartment. We had a wonderful evening and peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2026

Toerusting volgens advertensie, bv. lugreëling, was nie beskikbaar en geen poging. Die eenheid is luuks en modern. Dit is egter nie volledig toegerus nie, bv. die 2 beddens het geen bedkassie of bedlig nie, slegs twee beddens wat in die hoeke staan. Die toilet het ook nie skoonmaaktoerusting nie. Die eenheid se beddegoed is veronderstel om na 'n week geruil te word, maar is eers na 8 dae en 'n aantal versoeke deur ons gedoen. Die lugreëling was buite werking van aankoms tot vertrek (2 weke) en die weer was warm. Lukrake verskonings is aangebied, maar daar was geen daadwerklike poging om die lugreëling te herstel nie. Ook is geen alternatiewe, bv. waaiers, voorsien om die hitteprobleem op te los nie. Dit is onmoontlik om met die bestuur direk kontak te maak; slegs voice messages of WhatsApp's word gestuur met onvoldoende antwoorde op navrae. Die riool het verstop op 'n stadium en dit het 2 dae geneem voordat die Stadsraad kom uitpomp het. Dit behoort vroegtydig gereël te word sodat gaste nie moet sukkel om te stort of toilet te spoel nie. Bestuur kom onwillig voor om goeie diens te lewer.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marianne F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustige privaat kuier, naby aan alles in Hermanus, veral Daghospitaal. Heerlike ruim blyplek, pragtige kombuis, alles wat jy nodig het vir gerief, en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mischa D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Mrt 2025

Spacious, modern, unclean floors and no mop to clean. Lovely house, very spacious, loved the kitchen with modern appliances. The outside area with the braai is very small, and there are no bathtubs for kids. We only had 3 rolls of toilet paper for 4 people for 4 days; for kids getting potty trained, we ran out. The floor was dirty when we arrived, with long black hair everywhere on the floor, including in the showers and bathroom. There was only 1 dishcloth, so we struggled to clean and dry up spills as the cloth stayed wet; also, there was no mop to clean up. Parking is very small; the other car next to us parked skew, so we couldn't get our door open. Other than that, we enjoyed it a lot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 62

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 369
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 369
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 369
per nag (plek vir 4)
Bespreek

67 Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4532a482e8ad8fdb7845f917d775a36318a3d3dd31c2a3ed2d4bf328f60c5d50017de368a3a94385369048c06b138437a9f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 369 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 67 Church Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.4238368 19.2299067
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang