+17

Hermanus Reefs Whale Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 804 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hermanus Reefs Whale Apartment is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel wat veilige verblyf in Hermanus bied. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike basis terwyl hulle hierdie kusdorpie besoek.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n gedeelde badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die knus sitarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel, lugversorging en 'n TV. WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby winkels en restaurante. Fick-se-Poel, 'n getypoel, is ongeveer 800 m ver.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Alma S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek! Ons het heerlik gebly. Die woonstel is netjies, mooi gemeubileer en het alles in wat 'n mens nodig het. Ons sal beslis weer daar wil tuisgaan.
Nov 2025
Zavi S
Saam met vriende
5.0
Highly enjoyable. The place was cozy, clean, and well situated to the town.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Clyde K
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful, relaxing and spacious apartment. We had a wonderful evening and peaceful stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Marianne F
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige privaat kuier, naby aan alles in Hermanus, veral Daghospitaal. Heerlike ruim blyplek, pragtige kombuis, alles wat jy nodig het vir gerief, en ...
Sien meer
Feb 2025
Mischa D
Gesin met klein kinders
3.4
Spacious, modern, unclean floors and no mop to clean. Lovely house, very spacious, loved the kitchen with modern appliances. The outsid...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 59

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 67 Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hermanus Reefs Whale Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 804
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 804
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 804
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Church Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4532a482e8ad8fdb7845f917d775a36318a3d3dd31c2a3ed2d4bf328f60c5d50017de368a3a94385369048c06b138437a9f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 804 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 67 Church Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4238368 19.2299067
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang