6 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Church Street, Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hermanus Sea Breeze bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel op die grondverdieping in Hermanus, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n eiland met 6 stoele, perfek om etes saam te geniet. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, asook gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot sitplek en 'n uitsig oor die see. Die verblyf spog met 'n tennisbaan, mini-gholfbaan en swembad.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Danelle Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 135
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Church Street, Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Hermanus Sea Breeze het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Church Street, Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang