+64
Selfsorg in Stanford

Hermanuspietersfontein Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 203 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gerda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Voedsel vir jou siel! Heerlike en gerieflike verblyf in pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Pragtige ligging, baie netjiese huis. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nezelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig en natuurskoon. Dit was 'n baie lekker en rustige kuier op die plaas. Die uitkyk is pragtig en die mense was baie vriendelik. Die wynopsies in die huis is great, want ons het sommer bokse vol gaan koop oppad huis toe by die kelder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzane H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Peaceful, beautiful, tranquil. We really enjoyed this peaceful piece of paradise. The landscape is beautiful and tranquil. We were able to go for walks and enjoy the scenery. The house had everything we needed, and we had a comfortable stay. We will certainly be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Wonderful and peaceful. Very pleasant stay and it was so nice to be on the farm away from a busy city. We will definitely come back sometime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamsyn J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Tranquil, quaint and cozy cottage stay. My husband and I stayed here for two nights and had the best time. The cottage is quaint, cozy, and beautifully tucked away on the Hermanuspietersfontein wine farm, making it perfect for a quiet escape. We loved the privacy and peaceful surroundings. Thank you to Ida for receiving us with kindness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlike plaasgevoel in die berge en diere wat wei. Dit is 'n stukkie hemel op aarde en ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Pragtige en salige uitsig en atmosfeer. Ons het baie lekker gebly! Voel of mens so reg in die natuur is omring deur wingerde, mooi berge en die plaas atmosfeer met skape en koeie. Enigste aanbeveling wat ek sou maak, is vir 'n donkerder of block-out gordyn in die slaapkamer. Die uitsig is so mooi, maar die helder lig maak dit bietjie moeilik as mens bv. 'n kleintjie het wat moet slapies al is die son nog al uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Het lekker ontspan. Mooi uitsig. Netjiese cottage. Braaihout was voorsien. Sou graag nader aan die kothuis wou parkeer om die dra van items te vergemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 203

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Hermanuspietersfontein Cottages, Sondagskloof, Stanford, 7210, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA976b3fc3618662d2f0e1bd8140ed11c4197a3f08d0796e95a98ba83c88274135f741fd2d9d1526899920f0c15eab511ec5a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 203 5 1 5 Hermanuspietersfontein Cottages Sondagskloof 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.460807247585 19.656885291996
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang