Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Stanford

Hermanuspietersfontein Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 192 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Alicia H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Pragtige en salige uitsig en atmosfeer. Ons het baie lekker gebly! Voel of mens so reg in die natuur is omring deur wingerde, mooi berge en die plaas atmosfeer met skape en koeie. Enigste aanbeveling wat ek sou maak, is vir 'n donkerder of block-out gordyn in die slaapkamer. Die uitsig is so mooi, maar die helder lig maak dit bietjie moeilik as mens bv. 'n kleintjie het wat moet slapies al is die son nog al uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matimu M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Very relaxing and peaceful. Perfect getaway for a couple looking for a retreat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie H
Kort verblyf
5.0
Des 2025

We loved it. We had a lovely stay. It was a bit further out from Hermanus than I thought, and I didn't realise that we had to travel on a dirt road to get there. But the dirt road was in very good condition, and the views made up for the distance from Hermanus. The house was well equipped, and I loved that wine was waiting for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Fantasties, rustig! Beslis. Pragtige omgewing en gemaklike plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Hermanuspietersfontein Cottages
Goeie dag Marcha, Indien 'n bespreking gemaak word, word onder die hoof "Tariewe" die volgende aangedui: Neem asb. kennis dat daar 'n 15 km grondpad na die verblyf lei, wat geskik is vir standaardvoertuie.

Louis U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

HPF is goed vir die siel! Ons het heerlik gebly, en die kothuis is goed toegerus. Die omgewing en rustigheid is goed vir die siel. Die binnebraai is 'n pluspunt en daar is oorgenoeg hout. Ek beveel HPF definitief aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk C
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Oorslaap op pad huis toe. Heerlike plaaskuier! Mooi stil omgewing en pragtige natuur. Gawe gasvrou. Genoeg wingerdhout vir die onverwagte koue. As jy hou van stil en rustig, is dit jou plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker, stil en rustig. Baie lekker gebly. Was opgegradeer na die Posmeester huis. Pragtige plek met mooi uitsig en heerlike binnebraai. En jy kan by die huis parkeer onder afdak. Die WiFi was goed vir WhatsApp en FB, maar te swak om DStv op selfoon oop te maak om rugby te kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alice G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Little peace of heaven. Wonderful getaway to relax and recharge your batteries! Beautiful views! Friendly host, generous with firewood, Blitz and everything you need to have a wonderful time! Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melané S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Friendly people. Very nice on the farm next to the sheep field.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 192

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Hermanuspietersfontein Cottages, Sondagskloof, Stanford, 7210, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA976b3fc3618662d2f0e1bd8140ed11c4197a3f08d0796e95a98ba83c88274135f741fd2d9d1526899920f0c15eab511ec5a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 192 5 1 5 Hermanuspietersfontein Cottages Sondagskloof 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.460807247585 19.656885291996
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang