+11
Selfsorg in Vineta

Heuschneider Platz Unit 9

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Aug 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kabelo L
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Johan was the best. He made us feel so welcome. I will most definitely come back to his place any day. The Place was amazing and the host and owner was also wonderful and sweet to us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2019

Alles wat jy nodig het en vriendelike, behulpsame eienaars. Is vriendelik verwelkom, die uitleg van die eenheid gewys en tuis laat voel. Die eenheid was netjies en goed toegerus. Sal vir seker weer gebruik maak van die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Heuschneider Platz Unit 9
Thank you for booking with Heuschneider Platz. We look forward to hosting you again!

Gerhardus V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2019

Uitstekend. Dit was baie netjies, diens was goed en en probleme is vinnig uitsorteer! Well done!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anelda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2019

Baie lekker en gerieflik. Alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Charlene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jun 2019

Unit 6 - baie klein en ongemaklik. Unit 1 - wonderlik. Ons het in Unit 6 gewoon. Die plek is baie klein, en die uitleg van die badkamers is baie ongemaklik. 'n Groterige persoon sal nie verby die wasbak in die hoofslaapkamer kan skuur om by die toilet uit te kom nie. Die wasbak in die tweede badkamer is ongemaklik klein en onprakties. Die deure van die badkamers kan nie heel oopmaak nie, want dit druk teen die beddens vas. Daar is geen plek in die kamers vir bedkassies nie, en met die gevolg is daar ook geen bedlampies nie. Die sitkamertjie is baie klein met omtrent geen beweegruimte tussen die bank, koffietafel en kombuis-counter nie. Die yskas is baie klein met nie veel plek nie. Die buite-area is voldoende vir honde. Ons het voorheen in Unit 1 gebly, wat baie groter en gemakliker as Unit 6 is. Ek sal enige tyd vir Unit 1 aanbeveel; maar ongelukkig nie Unit 6 nie. 'n Wenk - maak asseblief 'n lys van die kanale wat op DStv beskikbaar is? Dit is erg frustrerend om deur 80+ kanale te blaai waarvan daar net enkeles beskikbaar is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Andre Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Mei 2019

Ongemaklik. Die kamers is beknop met geen bedkassies om iets neer te sit. Die badkamer se wasbak is so groot dat jy verby moet skuur om by die toilet en stort uit te kom. Die oond was baie vuil. Ons was haastig ontvang en het die eienaars nie weer gesien nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Koos S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2018

Netjies, skoon en gerieflik. Koffie, tee en suiker gemis. Spieël en kragpunt vir vroutjie se mooimaak gemis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 37

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Heuschneider Platz, Erf 1324, Swakopmund, Erongo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA759dd5b70d6c12a56f4b59cd936c31ea8532aa64bacddde2d1a19b9a277ba029aa1f56b951a04177713fce9ce6f000abb7b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Heuschneider Platz Erf 1324 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.67160025164 14.529516845942

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang