Heuwels Glampsite
3 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 284 Bainskloof Pass Road, Wellington, 7654, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Heuwels Glampsite, net langs Bainskloof Pass-pad in Wellington, is 'n moderne selfsorghuis, perfek vir 'n romantiese wegbreek of solo-toevlugsoord.
Hierdie unieke eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n karavaan met 'n dubbelbed en ruim stoorplek. Die aparte badkamer is toegerus met 'n toilet en wasbak, terwyl die stort buite geleë is vir 'n natuurlike buitelug-ervaring. Gehalte-linne word voorsien.
Daarbenewens spog hierdie suite met 'n oordekte braai op 'n ruim houtdek, asook 'n goed toegeruste buitekombuisie en borrelbad met uitsig oor Hawekwa se majestueuse berge bedags en die sterrehemel snags.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Michell Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 280
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 284 Bainskloof Pass Road, Wellington, 7654, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
284 Bainskloof Pass Road, Wellington, 7654, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang