+17
Selfsorg in Strand

Cape Collection - Hibernian Towers 1403

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Diana V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Asemrowende uitsig en sonsondergang! Lekker verby gebly! Pragtige uitsig! Ons agent was altyd behulpsaam! Ek dink die interieur in die leefvertrek kan dalk opgeknap word, maar dis sommer net my mening. Heerlik geslaap op Cloud Nine matrasse!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

F&N J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Ons het regtig lekker gebly. Die strand is baie naby en ons kinders het die swembad ook geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Dit was sommer net lekker. Dit was 'n heerlike kuier. In 1403 is die uitleg perfek en die uitsig was net wow. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Cape Collection - Hibernian Towers 1403
Baie dankie vir die wonderlike review, julle is lieflike mense en julle sal altyd welkom wees. Groete, Trudi

Martin L
Kort verblyf
4.8
Jan 2026

Gerieflik. Ja, baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Het baie lekker gekuier op die balkon met die mooi uitsig. Die eenheid het een van die mooiste uitsigte wat ek nog ooit gesien het. Is ook ruim en netjies. Maar daar is 'n paar dinge wat gepla het. 1. Die ligte in die gang, eetkamer en sitkamer moet by die DB-bord (lights) aangesit word omdat daar 'n probleem is met die hooflig in die sitkamer. Niemand het ons hiervan verwittig nie. 2. Na 'n paar dae het die ketel ophou werk omdat een van die 'plugs' skakelaars op die DB-bord getrip het. Het die koffiemasjien se kragprop aan die anderkant gebruik om water te kook. Die mikrogolf en rooster se kragproppe het ook nie gewerk nie. 3. Daar is 'n lekkasie by die wasbak in die hoofbadkamer. Kon nie items in die kas onder die wasbak bêre nie. 4. Daar was nie 'n gloeilamp in een van die bedlampe in die hoofslaapkamer nie. Gloeilampe van ander bedlampe het nie gepas nie. Moes maar 'n lamp van een van die ander kamers gebruik. As daar na hierdie dinge gekyk word, sal hierdie eenheid 'n wenner wees.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jaco P
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Feb 2026

Sentraal en mooi, maar kort aandag. Dit was 'n lekker woonstel wat sentraal geleë is, maar kort bietjie 'n ordentlike skoonmaak. Dis bietjie klein vir 5 mense. Die ceilings in die badkamer kort ook 'n bietjie skoonmaak of verf, want daar is nie vensters nie en dis swart van die mould. Ek verstaan dat die woonstel teen die see is, maar die vensters kon bietjie gewas gewees het, want dit was so aangepak. Die eienaar het ook een dag voor die tyd kom vra wanneer ons ry, wat bietjie onprofessioneel was. Ons kon ook nie die WiFi gebruik nie, want geen van die passwords het gewerk nie. Maak ook seker julle is bewus van die app wat benodig word om by al die deure te gebruik, want daar was nie instruksies voor die tyd gestuur nie, wat beteken het dit het langer gevat om in te boek.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rencia A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Verskriklik lekker! Awesome view! Waarde vir geld! Ons het baie lekker gebly en was beïndruk met hoe mooi en netjies die woonstel was. Dit het my verwagtinge oortref en ek sal beslis weer by die plekkie boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Cape Collection - Hibernian Towers 1403
Baie dankie, Rencia. Ek waardeer jou pragtige review. Julle kan enige tyd weer kom. Mooi dag, Trudi

Darryl L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Amazing! Stunning place. Unbeatable view. Will miss the early morning walks. The most perfect setting. Incredible views. Close to all restaurants. An amazing host, Trudi. So friendly and feels like family the minute you meet her. The place is truly stunning!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Inge
Cape Collection - Hibernian Towers 1403
Hi Darryl, baie dankie vir die goeie review, ek waardeer dit opreg. Dit was so 'n plesier om julle te ontmoet. Groete, Trudi

Loraine B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Pragtige uitsig en goed geleë! Dankie vir 'n heerlike verblyf en seepglad diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Lekker, rustig, mooi uitsig! Ons het baie lekker gebly by HT 14. 03. Iets wat opvallend lekker is, is dat op die 14de vloer sien jy die see, jy hoor die see, jy ruik die see en jy sien nie noodwendig die dagbesoekers wanneer jy in die woonstel sit en eet of sit en kuier nie, dus pla die mense jou nie indien jy see toe gekom het vir rus en vrede nie. Eers wanneer jy op die stoep staan en afkyk, raak jy bewus van nog mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 202

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Corner Of Beach Road And Sarel Cilliers Street,, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58lufAXVdK4WTKq1sI4TOjVjyJwQwF1yJ7sJo0DfhIKWBFs8dy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 58 5 1 5 Corner Of Beach Road And Sarel Cilliers Street, Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1142049065 18.822897726914
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang