+14

Hibernian Towers 807

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Road, Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hibernian Towers 807 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die Strand. Die woonstel spog met 'n panoramiese uitsig oor Valsbaai en bied verskeie doendinge op die perseel.

Hierdie 141 m²-woonstel wat na die see front het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al die areas het vinielvloere. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die hoofslaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n stort het. Lugversorging is beskikbaar.

Die ontwerperkombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser, 'n Nespresso-koffiemasjien en 'n wasmasjien-tuimeldroër toegerus. Die sitarea aan die oorkant het 'n slim-TV en gratis WiFi. Daar is lugversorging in die sit-/eetarea.

Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met braaigeriewe en 'n see-uitsig. Daar is 2 veilige, aangewese kelderparkeerplekke vir die eenheid.

Die moderne gebou het 24 uur-toegangsbeheer, sekuriteitswagte en sekuriteitskameras. Daar is 'n fiksheidsentrum, sauna en verhitte binneswembad op die vierde verdieping. Die grondverdieping het 'n restaurant, koffiewinkel, geriefswinkel, skoonheid- en haarsalon asook 'n spa.

Die kompleks bied direkte toegang tot die strand.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Susan H
Saam met lewensmaat
5.0
Onverbeterlik! Het heerlik gebly met net die mooiste en beste binne en buite. Ongelooflike see- en berguitsigte uit sitkamer, hoofslaapkamer en 2de ka...
Sien meer
Nov 2025
Vogan V
Saam met lewensmaat
5.0
Ansa was extremely friendly and accommodating. Perfect location with great views. Fantastic, couldn't ask for a better place to stay. A...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Elna D
5.0
Topklas verblyf met 'n ongelooflike uitsig. Wat 'n fantastiese plek! Alles is luuks, netjies, van hoë gehalte en silwerskoon. Die asemrowende see-uits...
Sien meer
Mei 2025
John D
Saam met lewensmaat
5.0
Die weer was maar goor, maar die woonstel is fantasties modern. Baie dankie! Baie lekker en ruim woonstel. Baie dankie vir jou gasvryheid en vriendeli...
Sien meer
Sep 2024
Freddie O
5.0
Fantastiese ervaring sal verseker weer terugkom in die somertyd! Fantastiese plek met ongelooflike uitsig oor Valsbaai en die kus. Mooiste sonsonderga...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anna Sophia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Beach Road, Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hibernian Towers 807 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Road, Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47c0de9c77c680407e323f9aed069a4a8e8e0498321a28c7a9d7d8d804048f1091e066dff033215568c1092a1b74220f39a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Beach Road Hibernian Towers 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.114044067865 18.822814023279
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang