Pick your preferred language

English

Afrikaans

+14
Selfsorg in Strand

Hibernian Towers 807

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Beach Road, Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Hibernian Towers 807 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die Strand. Die woonstel spog met 'n panoramiese uitsig oor Valsbaai en bied verskeie doendinge op die perseel.

Hierdie 141 m²-woonstel wat na die see front het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al die areas het vinielvloere. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die hoofslaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer wat 'n stort het. Lugversorging is beskikbaar.

Die ontwerperkombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser, 'n Nespresso-koffiemasjien en 'n wasmasjien-tuimeldroër toegerus. Die sitarea aan die oorkant het 'n slim-TV en gratis WiFi. Daar is lugversorging in die sit-/eetarea.

Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met braaigeriewe en 'n see-uitsig. Daar is 2 veilige, aangewese kelderparkeerplekke vir die eenheid.

Die moderne gebou het 24 uur-toegangsbeheer, sekuriteitswagte en sekuriteitskameras. Daar is 'n fiksheidsentrum, sauna en verhitte binneswembad op die vierde verdieping. Die grondverdieping het 'n restaurant, koffiewinkel, geriefswinkel, skoonheid- en haarsalon asook 'n spa.

Die kompleks bied direkte toegang tot die strand.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anna Sophia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Beach Road, Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hibernian Towers 807 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Beach Road, Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47c0de9c77c680407e323f9aed069a4a8e8e0498321a28c7a9d7d8d804048f1091e066dff033215568c1092a1b74220f39a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Beach Road Hibernian Towers 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.114044067865 18.822814023279
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang