2 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Hangklip Street, Twin Palms, Strand, 7130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hibiscus Guest Room bied knus oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom, wat in Twin Palms, Strand, geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir beide enkelreisigers en sakereisigers.
Hierdie woonstel bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is gemeubileer met 2 enkelbeddens en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in.
Daarbenewens het hierdie woonstel 'n koffiestasie met 'n mikrogolfoond, yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Buite het gaste hul eie patio met 'n tafel en stoele waar hulle 'n oggendkoffie kan geniet.
Gaste het veilige parkering op die eiendom. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 2 km vanaf die hoofstrand en binne 'n radius van 5 km vanaf winkelsentrums en 2 hospitale.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marney Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 19 Hangklip Street, Twin Palms, Strand, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Hibiscus Guest Room het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Hangklip Street, Twin Palms, Strand, 7130, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang