- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Steenbok Street, Ruwari, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hidden Gem bied selfsorgverblyf op die eienaar-bewoner-eiendom in die stil voorstad Ruwari in Brackenfell, Kaapstad. Die eiendom is geskik vir groot gesinne, besigheidsverblyf, Internationale gaste, sport, Universiteite, en enkelreisigers. 'n Omskakelaarstelsel is op die perseel beskikbaar om kragonderbrekings te voorkom.
Die verblyfopsies sluit in die Diamond-wittebroodsuite met 1 koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n inloop stort. Opal en-suite en Topaz en-suite het beide privaat badkamers met inloop storte en elk 1 dubbelbed met 'n toilet en 'n wasbak. Die Amethyst-dubbelkamer het 1 dubbelbed, die Ruby-dubbelkamer het n koninginbed. Gaste in Amethyst en Ruby deel 1 volledige badkamer met 'n bad, stort en wasbak en toilet. Amethyst, Ruby en Diamond kamers het skuifdeure wat na die patio, swembad en braai area lei. Elke kamer is toegerus met 'n televisie, 'n yskas, 'n ketel, koppies, waaiers, verwarmers, insekweerder en tee- en koffiemaakgeriewe, met alle linne en handdoeke word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike hoofleefarea met 'n groot kombuis toegerus met 'n gasstoof, 'n elektriese oond, 'n mikrogolfoond, 'n ysmasjien, 'n yskas-vrieskas, 1 ekstra vrieskas, 'n koffiemasjien, breekware, eetgerei en 'n kombuistafel met sitplek vir 6. Die kombuis bevat ook 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Geriewe op die perseel sluit in 'n gemeenskaplike kroeg, 1 Osoon (O³) sauna, gratis WiFi, 'n oordekte patio wat na 'n swembad en tuin lei. Onderdak-buitebraaigeriewe is langs die swembad geleë, en veilige parkering word op die perseel voorsien.
Die eiendom is binne 'n kort rit van die SPAR, Apteek, Dokter, Tandarts, Cape Gate-winkelsentrum geleë. Verskeie plaaslike winkels, restaurante en talle wynplase op die Bottelarypad (Stellenbosch- en Durbanville wynroetes) is binne 2.4 kilometer van die verblyf geleë.
Hidden Gem Selfsorg is baie sentraal geleë met betrekking tot besienswaardighede soos byvoorbeeld Tafelberg, Robbineiland, Rhodes Memorial, V&A Waterfront, Leeukop, Boulders Beach, Butterfly World, Stellenbosch Botaniese tuine, Golfbane.
Universiteite en Hospitale is naby geleë. Hidden Gem is ook gewild as akkommodasie vir sport geleenthede bv die Two Oceans, dietary, netbal, karate, swem, en vele meer soos Internationale musiek feeste ens.
Plaasmarkte, staproetes, perdry, "paintball" en 4x4 roetes is baie gesig.
Die tropiese gevoel by Hidden Gem herhinner aan Mauritius met palmbome en watervalle en asemrowende sonsondergange perfek vir n "sundowner"
Hidden Gem waar jy wil wees waar rustigheid en stilte jou siel voel en jou laat leef
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elriza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 3 Steenbok Street, Ruwari, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Hidden Gem het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Steenbok Street, Ruwari, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang