- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Steenbok Street, Ruwari, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hidden Gem bied gerieflike selfsorgverblyf op die eienaar se erf in 'n stil area naamlik Ruwari in Brackenfell, Kaapstad aan. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende aangesien dit met 'n lieflike swembad tussen die palmbome spog. Solo reisigers is ook baie welkom
'n Omsetterstelsel ( inverter) is op die perseel beskikbaar.
Verblyf : Ruby dubbelkamer met n dubbelbed en skuifdeur na die patio. Amethyst dubbelkamer met n koninginbed en n skuifdeur na die patio. Bogemoende dubbelkamers deel een volledige badkamer. 3 En-suites naamlik Opal en-suite met n dubbelbed, Topaz en-suite met n dubbelbed en 'n romantiese wittebrood en-suite genaamd Diamond. Diamond-wittebroodsuite het 'n koningingrootte-bed en ook n skuifdeur na die patio. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Elke kamer is toegerus met n TV, yskas, ketel, koppies, koffie, tee, melk, wit- en bruinsuiker, "sweetener", rooibostee en swarttee.
Dakwaaiers, verwarmers en insekweerders is ook in Elke kamer beskikbaar vir elke gas se gerief
Die gemeenskaplike hoofleefarea is beskikbaar aan alle gaste en beskik oor 'n groot kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, ysmaker, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met 6 stoele toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en nog 'n vrieskas. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is ook onderdak braaigeriewe langs die swembad en 'n onderdakstoep lei wat op sy beurt na die swembad en lieflike tuin lei. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
n Bar en ook n Ozone Sauna is op die perseel beskikbaar.
Hidden Gem is net 'n entjie se ry vanaf Cape Gate Mall en naby plaaslike winkels, restaurante en talle wynplase.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elriza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 3 Steenbok Street, Ruwari, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Hidden Gem het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Steenbok Street, Ruwari, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang