Hidden Grace Self-catering Unit
12 gaste
5 slaapkamers
8 beds
3 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Esplanade Street, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Hidden Grace Self-catering Unit is oorkant die Vaalrivier in Parys geleë.
Die huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Daar is 3 slaapkamers met 'n dubbelbed en 'n matras vir 'n kind. Een slaapkamer het net 'n dubbelbed en die laaste slaapkamer het 'n enkelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad en 'n dek wat oor die Vaalrivier uitkyk. Gaste in die ander 4 slaapkamers deel 2 badkamers, elk met 'n stort.
Die huis het ook 'n kombuis, leef- en eetarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Gaste kan in die swembad afkoel of kuier om die braai. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan vir kort wandelinge langs die rivier gaan en die ligging bied ook toegang tot plaaslike winkels en restaurante op die dorp.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Munette Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 166
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 4 Esplanade Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Hidden Grace Self-catering Unit het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Esplanade Street, Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang