2 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 98 Keurboom Street, Protea Hoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hidden Zen Self-catering is in Proteahoogte in Brackenfell en bied gehalteverblyf aan ’n sakereisigers, vakansiegangers of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die ateljeewoonstel beskik oor 2 enkelbeddens, wat ook op versoek as ’n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis-area het ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ’n lessenaar en komplimentêre WiFi. Die kamer het ook ’n TV teen die muur.
Die eenheid lei na ’n binnehof met buite-meubels en braaigeriewe.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Valmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 98 Keurboom Street, Protea Hoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Hidden Zen Self-catering het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
98 Keurboom Street, Protea Hoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang