Pick your preferred language

English

Afrikaans

+27
Selfsorg in Centurion

Hiddensee Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 15 Stopford Road, Irene Security Estate, Centurion, 0157, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Hiddensee Cottage is 'n unieke, knus oopplan-grasdakkothuis met 'n boom in die middel, in die Irene Sekuriteitslandgoed in Centurion. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie, 'n enkelreisiger, of 'n sakereisiger wat op soek is na lang- of korttermynverblyf.

Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n sitarea, 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n eenplaat-induksiestoof, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en lei na 'n privaat tuin met braaigeriewe.

Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 15 Stopford Road, Irene Security Estate, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Hiddensee Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 799
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 799
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 799
per nag (plek vir 2)
Bespreek

15 Stopford Road, Irene Security Estate, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf292968fe2c2ed533098a93e9bc5321a95b8979324a9926e7e4c5b8d9d5afd89bea9611aa2c54f15db42a220117ba5e85eed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 15 Stopford Road Irene Security Estate 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -25.871012615375 28.219723057064
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang