+28
Selfsorg in Knysna

Hide-away Cottage Lavender Edge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
André V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Rustig en stil met uitkyk oor die woude. Ons het ons paar dae regtig geniet. Ons was 4 gaste. Die uitkyk uit die jacuzzi is fantasties en die huis perfek vir ons. Die gasheer het vinnig gereageer op alle versoeke. Sal enige tyd teruggaan en beveel aan vir enige een wat 'n stil en rustige paar dae wil wegkruip.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Hide-away Cottage Lavender Edge
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle die paar dae geniet het en dat die huis en die uitsig uit die jacuzzi aan julle verwagtinge voldoen het. Dit was vir ons ’n plesier om julle as gaste te hê, en ons waardeer dit dat julle ons plek sal aanbeveel. Julle is enige tyd weer baie welkom – ons sien uit daarna om julle weer te ontvang!

Jaime'-lee J
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2024

Pleasant. The stay was pleasant. Perfect place to unplug with gorgeous views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mark
Hide-away Cottage Lavender Edge
Thank you so much for your feedback! We’re glad to hear you had a pleasant stay and enjoyed the beautiful views. It’s wonderful that it was the perfect place for you to unplug. You’re always welcome back!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 161

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 3 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Rheenendal Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a3a5ed67a25b9f49f6f813df19e55d8c30f5a0f9fe836004d35875d08044a44d6b51c8bb4905f35dbcada42fe83b34c5fba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Rheenendal Road Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.988523888024 22.985641038029
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang