Pick your preferred language

English

Afrikaans

+40
Tentekamp in Wieg van die Mensdom

Hideout River View Tent

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • P91 Remhoogte Farm, Skeerpoort, Brits, 0232, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Hideout River View Tent is in die rustige Skeerpoort geleë en bied 'n lieflike glanskampervaring wat met gerieflike selfsorggeriewe spog. Dit bied toegang tot die bekende Bill Harrop's Balloon Safaris en is ideaal vir paartjies wat plaaslike geleenthede wil bywoon, avontuur soek of 'n rustige wegbreek soek.

Dié tent het 'n dubbelbed en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tent het ook 'n tweeplaatstoof, yskassie en 'n etenstafel met 2 stoele.

Hierdie verblys is langs die Magaliesrivier geleë en bied 'n rits buitelugaktiwiteite soos fietsry, stap, draf, voëlkyk en om die skilderagtige omgewing te verken. Motorfiets-entoesiaste kan ook langs die talle paadjies ry en besienswaardighede in die area te ontdek.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Andreas Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 68

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • P91 Remhoogte Farm, Skeerpoort, Brits, 0232, Noordwes
  • Gaste dink Hideout River View Tent het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

P91 Remhoogte Farm, Skeerpoort, Brits, 0232, Noordwes

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79460f2c682035271bcb1f2bdf7f881f71df0e1daf82af04adae73ab92b8257406c8df96ff2d9f55610329cbfc061bd355a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 P91 Remhoogte Farm Skeerpoort 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.817113852492 27.734006907338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang