Highlanders View 843
12 gaste
5 slaapkamers
8 beds
6 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 843 Ayrlands, Highland Gate Golf & Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Highlanders View 843 is op die Highland Gate Golf and Trout Estate in Dullstroom geleë. Hierdie luukse huis bied ruim leefareas met asemrowende uitsigte en is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende wat op soek is na 'n toevlugsoord in die natuur met die bekende Ernie Els-gholfbaan reg op hul drumpel.
Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 6 badkamers en bied slaapplek aan 12 gaste. Daar is 4 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort het. Die vyfde slaapkamer het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 2 storte. Daar is ook 'n aparte gastebadkamer met 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n eet- en sitarea met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV. Die kombuis is met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond toegerus.
Die huis spog met 'n vermaakarea op die boonste verdieping en 'n stoep met 'n asemrowende uitsig op die berge. Buite is daar 'n vuurput op die grondverdieping. Braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot die hele huis sowel as die Ernie Els-gholfbaan, staproetes, bergfietsroetes, 'n tennisbaan, padelbane, kunsvlieghengel en voëlkyk. Highland Gate se klubhuis beskik ook oor die Flycatcher Restaurant en konferensiegeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Sandri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 843 Ayrlands, Highland Gate Golf & Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Highlanders View 843 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
843 Ayrlands, Highland Gate Golf & Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang