Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Centurion

Highveld Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Rob S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Maklik om te kry, waarde vir geld. Baie lekker gebly, dankie. Het die aandag aan detail waardeer. Maklik om te kry en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanneri V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Heerlike gebly, sal beslis aanbeveel! Baie lekker gebly, baie dankie vir die ekstra moeite met lekker koffie, genoeg melk, vars vrugte ens. Alles baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Declan D
1 nag
5.0
Sep 2025

Great. Great stay. Felt welcomed and received good service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke D
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2026

Gemaklik, skoon, goeie diens, onakkurate advertering. Ons het algeheel lekker gebly. Ella is ’n vriendelike en wonderlike gasvrou, en ek kan niks negatiefs oor die kamer se netheid en uitleg sê nie. Enigste ding is dat die kamer se advertensie op die webtuiste nie heeltemal akkuraat is nie. Byvoorbeeld: Dit het aangedui dit is ’n koningsgrootte bed, maar ons het ’n koninginsgrootte bed gekry. Beide ek en my man is oor 1,8 m lank, so ons voete het oor die kant van die bed gehang. Dit is juis hoekom ek altyd soek vir plekke met koningsgrootte beddens sodat ons gemaklik kan slaap. Dit het aangedui daar is ’n lugversorger, maar daar was net ’n dakwaaier met 1 (baie vinnige) spoed. Dit het ontbyt ingesluit aangedui. In ons koppe is ’n ontbyt gewoonlik eiers, spek, roosterbrood, ens., maar ons het net muesli, jogurt en beskuit gekry. Ek dink dit moet meer spesifiseer watter tipe ontbyt ingesluit is. Net weens hierdie drie redes gee ek ’n 3/5 vir waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Naomi C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Smaakvol toegeruste en netjiese wooneenheid. Is 'n wonderlike gasvrou wat jou dadelik laat tuis voel. Die gastekamer is smaakvol toegerus en baie gerieflik. Die kombuis het selfs alle toerusting indien jy langer bly en nodig het om self 'n ete te maak. Verfrissend anders! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Gerieflike verblyf. Aangename, skoon, netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Dit was 'n baie goeie ondervinding. Als perfek! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Onkarabile M
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Excellent. I really enjoyed my stay at Highveld Guest House, excellent service, very clean, nice place and safe. I would recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Vriendelik, netjies en skoon. Ons is verwelkom deur Ella, baie vriendelik en jy voel sommer dadelik tuis. Ons eenheid was skoon, vars en netjies. Ons sal beslis weer daar oornag as die geleentheid weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstekende, netjiese en veilige verblyf. Besonder netjiese eenheid met alles wat jy nodig mag hê. Ella het deurgaans met ons gekommunikeer om te verseker dat ons sonder moeite kon inklok. Dankie vir die bederfie in die yskas. 'n Uitstekende gasvrou met 'n oog vir detail. Uitstekende en veilige verblyf. Ons kom definitief weer en kan hierdie eenheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ella Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek

2B Metropolitan Street, Highveld, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a221f0fde9d31771b2c21991c50fd8a817d824e18fe5cf244a547f5bbf207e863da893f610b2b06b66a1c18e3a2ef457797?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 26 5 1 5 2B Metropolitan Street Highveld 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.88466903692 28.193773333199
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang