+21
Selfsorg in Hillcrest

Hillcrest Hosting

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marinelle T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

'n Veilige omgewing met 'n vriendelike gasvrou met alles wat nodig is vir oornag. Ons het baie lekker gebly in ’n veilige en rustige omgewing. Die gasvrou is baie vriendelik en het ons sommer dadelik tuis laat voel. Die eenheid was netjies en goed toegerus met alles wat nodig is vir ’n oornagverblyf en die veilige parkering is beslis ’n bonus. Sal dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-ann S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Baie netjiese, veilige plekkie met alles wat jy nodig het. Baie netjiese, veilige plekkie met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gillnorisha L
1 nag
5.0
Apr 2026

Dit was aangenaam, veilig en definitief waarde vir geld! Ek het baie lekker gebly, dit was rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Behulpsaam, baie lekker en skoon. Vriendelik. Skoon. Baie naby aan hospitaal (rede vir die oornagbespreking).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan U
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Sal weer hier boek. Ja, was regtig netjies en lekker stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altesia M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Baie gemaklike verblyf, netjies en skoon. Verblyf was baie goed gewees. Netjiese goed ingerigte eenhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande J
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Lekker geslaap. Ons het 'n goeie nagrus gekry en die plek was netjies en skoon. Dit was lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naduchelle
Hillcrest Hosting
Dankie vir u terugvoer. Dit stel ons in staat om ons kamers in 'n netjiese en hoë standaard te hou vir toekomstige gaste.

Philip V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Baie rustig en lekker gebly. Was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naduchelle
Hillcrest Hosting
Dankie vir u terugvoer. Dit stel ons in staat om ons kamers in 'n netjiese en hoë standaard te hou vir toekomstige gaste.

James S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Lekker. Die gasheer was baie vriendelik en het al ons probleme spoedig aangespreek. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Naduchelle
Hillcrest Hosting
Dankie vir u terugvoer. Dit stel ons in staat om ons kamers in 'n netjiese en hoë standaard te hou vir toekomstige gaste.

Serah V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Gemaklik. Dit was regtig waarde vir geld. Baie dankie vir al julle moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Naduchelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

20 Slegg Street, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd74ff3aee696760e1dfc13d9cd9476df02ee67dfa353d17a090f23f66e94edbfd1f2ba5da995ab0d927255798776af52ce3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 20 Slegg Street Hillcrest 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.760556373321 24.740824639605
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang