Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hillcrest Hosting

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 7 April 2024. Bespreekbaar tot 21 Feb 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slegg-straat 20, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R525 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Hillcrest Hosting bied knus oornagverblyf in 'n tuinwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Hillcrest, Kimberley, ideaal vir 'n klein gesin.

Dié eenheid met lugversorging bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube, asook gratis WiFi. Die eenheid het 'n omsetter om die WiFi en ligte aan te hou in die geval van kragonderbrekings.

Buite is daar 'n lieflike, privaat stoep met sitplek, 'n ideale plek om te ontspan aan die einde van 'n besige dag. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die eenheid is naby Gariep MediClinic en geriefswinkels.

Slaapplek

’n Bespreking by Hillcrest Hosting sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Hillcrest Hosting
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Slegg-straat 20, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hillcrest Hosting het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R525
per nag, vir 3 mense
Vanaf R750
R750 R525
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slegg-straat 20, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91d8c879137aa5e362a348895fc864917069327d597c2b0d7e08002613a5e1a69a81468950e32ea0b2dd144e63a4eb820a09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R525 per nag, vir 3 mense 10 5 1 5 20 Slegg Street Hillcrest 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.760556373321 24.740824639605