- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 32 Thompson Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hilltop Durban Bed and Breakfast is 'n oorspronklike plaashuis wat 85 jaar gelede gebou is en met 'n ouwêreldse bekoorlikheid spog. Die verblyf is slegs 3 minute se ry vanaf Amanzimtoti se gewilde strande, en dis naby verskeie restaurante, winkelsentrums, gholfbane, huurplekke vir duikbote en wildplase.
Verblyf word in ruim en suite-slaapkamers gebied wat na 'n groot stoep met 'n see-uitsig lei. Elke kamer het 'n yskassie, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, kluisie, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n buffet-ontbyt op die stoep of in die eetkamer geniet, of 'n ontbytpakkie kan voorsien word.
Gaste kan onder die groot boom in die pragtige tuin ontspan, in die swembad afkoel of die besienswaardighede in die area verken. Daar is 'n braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 32 Thompson Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Hilltop Durban Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Thompson Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang