4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 15 Bellamont Road, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Hilltop Hideaway is 'n lieflike selfsorghuis op 'n heuwel met 'n uitsig oor die strand in Umdloti. Dié huis het 'n asemrowende see-uitsig en is naby verskeie geriewe, winkels en restaurante.
Hilltop Hideaway bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n toilet en 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is met 'n yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, gasstoof en oond, en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is 'n etenstafel vir 6 in die eetarea. Die sitarea het 'n slim-TV met Netflix en onbeperkte WiFi en lei na 'n stoep met meubels, 'n braai-area, en 'n see-uitsig. Die stoep lei verder na 'n tuin met 'n lieflike grasdak-gazebo met 'n see-uitsig.
Haainette en professionele lewensredders sorg dat vakansiegangers veilig in die water kan baljaar. As jy in jou voortuin wil staan en kyk vir walvisse en dolfyne is dié deel van die Dolfynkus vir jou gemaak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Michael Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 15 Bellamont Road, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Hilltop Hideaway het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Bellamont Road, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang