LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hilltop Hideaway | LekkeSlaap
+20

Hilltop Hideaway

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellamontstraat 15, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 495 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hilltop Hideaway is 'n lieflike selfsorghuis op 'n heuwel wat uitkyk oor die strand in Umdloti. Dié huis het 'n asemrowende see-uitsig en is lekker naby verskeie geriewe, winkels en restaurante.

Hilltop Hideaway het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en daar is 1 badkamer, en 'n kombuis, sitkamer en eetkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n see-uitsig.

Die kombuis is ten volle toegerus en beskik oor 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, stoof en oond, en 'n mikrogolf. Daar is 'n ronde eetkamertafel met 6 stoele in die eetkamer. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en maak oop op 'n patio met buitemeubels, 'n braai-area, en 'n see-uitsig. Die patio lei na 'n tuin met 'n lieflike grasdak-gazebo wat uitkyk oor die oseaan.

Haainette en professionele lewensredders sorg dat vakansiegangers veilig in die water kan baljaar. As jou voortuin wil staan en kyk vir walvisse en dolfyne is dié deel van die Dolfynkus gemaak vir jou!

Slaapplek

’n Bespreking by Hilltop Hideaway sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Hilltop Hideaway
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Bellamontstraat 15, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hilltop Hideaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 495
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 495
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellamontstraat 15, Umdloti, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAL7c2fvdErGLLUn9GWkYXmY2XenOQyESOaNC1VB0XmMvHsNxbek?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 495  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 15 Bellamont Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.667015555299 31.118815101852
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!