Hippo Farm Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Paul E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Lekker stil en op ons roete gewees. Absoluut puik. Baie lekker gebly. Akommodasie was puik met al sy geriewe. Gasheer was 'n verrassende bron van inligting. Gaste kon heerlik op die plaas rondloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Lekker oornagplek. Ons het lekker daar gebly en sal weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Verskriklik lekker, ons sal dit definitief aanbeveel. Ons het verskriklik lekker gebly. Gashere is vriendelik en gun jou jou privaatheid. Niks is te veel moeite in terme van hulp verleen nie. Geriewe is skoon en pynlik netjies. Alles is in werkende toestand. Lugverkoeling en WiFi was 'n lekker verrassing. Dit is 'n werkende plaas, die hekke is vir ons oopgelos en daar is geen beperking op jou beweging nie. Swembad is mooi skoon en groot (ons het dit nie gebruik nie aangesien ons goeie reën gehad het). Die plaas honde en katte het baie kom kuier, diere is baie vriendelik en geen gevaar vir klein kinders nie. Ons is mooi opgepas deur Jenni, die rif rug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn B
1 nag Saam met vriende
4.8
Nov 2025

Regte plaas atmosfeer. Ons het lekker gebly op die plaas met sy heerlike rustige plaas atmosfeer. Gashere is vriendelik en gun jou jou privaatheid en help graag waar hulle kan. Het tot vir ons uie aangebied wat uit hulle eie tuin uitkom vir ons ete vir die aand. Neem asb kennis dat die pad wat verby die plaas (C22) wel geteer is. Die roete vanaf Etosha na Buitepos.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2025

Baie lekker plaas atmosfeer. Vreeslik geniet. Baie lekker gebly. Alles skoon en netjies alhoewel daar nie 'n wasbak prop was vir die kombuis nie, maar die gasvrou het dadelik een gebring.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joubert D
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jun 2024

Vriendelike boere mense. Lekker gekuier. Ons het lekker gebly (oornag) op die plaas. Op die roete vanaf Buitepor na Etoshia.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stronkie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Vriendelik ontvang, behulpsaam en heerlik gebly. Heerlik rustige plaasatmosfeer. Die heerlikste skaapvleis en wors te koop teen billike prys. Geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Afskakel-plaasatmosfeer. Heerlike plaasatmosfeer waar 'n mens lekker kan afskakel. Verblyf is gereiflik en netjies. Gasheer is baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Plaaslewe! Oud, maar gerieflik. Eienaars is vriendelik en hulpvaardig. Lekker om al die plaasgeluide te hoor.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hippo Farm, Gobabis, Omaheke
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZasCIUh1LFmNMgse2MjoDFc4HIPZy67sIIa7e9hCCefcptJOtt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 Hippo Farm Gobabis Omaheke 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -22.128521933677 19.055756240658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang