Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hippo Farm Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Hippo Farm Apartment
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Christo D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D
Gesin met klein kinders

Verskriklik lekker, ons sal dit definitief aanbeveel.

Ons het verskriklik lekker gebly. Gashere is vriendelik en gun jou jou privaatheid. Niks is te veel moeite in terme van hulp verleen nie. Geriewe is skoon en pynlik netjies. Alles is in werkende toestand. Lugverkoeling en WiFi was 'n lekker verrassing. Dit is 'n werkende plaas, die hekke is vir ons oopgelos en daar is geen beperking op jou beweging nie. Swembad is mooi skoon en groot (ons het dit nie gebruik nie aangesien ons goeie reën gehad het). Die plaas honde en katte het baie kom kuier, diere is baie vriendelik en geen gevaar vir klein kinders nie. Ons is mooi opgepas deur Jenni, die rif rug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plaaslewe!

Oud, maar gerieflik. Eienaars is vriendelik en hulpvaardig. Lekker om al die plaasgeluide te hoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree S
Gesin met tieners

Afskakel-plaasatmosfeer.

Heerlike plaasatmosfeer waar 'n mens lekker kan afskakel. Verblyf is gereiflik en netjies. Gasheer is baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stronkie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stronkie V
Saam met vriende

Vriendelik ontvang, behulpsaam en heerlik gebly.

Heerlik rustige plaasatmosfeer. Die heerlikste skaapvleis en wors te koop teen billike prys. Geen klagtes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm gasvryheid, plaas, natuur.

Faan en Marie het ons baie tuis laat voel maar tog ons privaatheid en spasie gegee. Ons het die plaaslewe vreeslik geniet. Faan het ons die plaas gaan wys met sy bakkie en dit het ons dag gemaak! Sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hippo-plaas, Gobabis, 0000, Omaheke
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZasCIUh1LFmNMgse2MjoDFc4HIPZy67sIIa7e9hCCefcptJOtt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 Hippo Farm Gobabis 0000 Omaheke 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.128521933677 19.055756240658
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem