4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Hippo Farm, Gobabis, Omaheke Sien kaart
Beskrywing
Hippo Farm Apartment is geleë op 'n werkende plaas naby Gobabis op die C22 op pad na Grootfontein en Harnas Leeuplaas, en bied gehalte-akkommodasie vir 'n klein gesin of groep vriende. Dit is 'n gerieflike oornagplek vir diegene wat reis. Die pad na Grootfontein is geteer.
Die woonstel, geleë op dieselfde perseel as die hoofhuis, is privaat en bestaan uit 2 slaapkamers en bied slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke, en gaste kan ook gratis WiFi-toegang geniet.
Daar is heerlike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.
Gaste het veilige parkering op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hippo Farm, Gobabis, Omaheke
- Gaste dink Hippo Farm Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Hippo Farm, Gobabis, Omaheke
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang