6 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Seekoei 3340, Marloth Park, Malelane, 1320, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Hippo’s Honk at Kruger is 'n pragtige dubbelverdieping selfsorg-vakansiehuis met volle Sonkrag in Marloth Park en baie goed geleë, ongeveer 40m vanaf die Kruger Nasionale Park se grensheining. Die Krokodilbrug-ingang na die Kruger Nasionale Park is ongeveer 20 km vanaf die eiendom geleë. Al die binne vensters is getint om hitte nog meer uit te hou.
Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer bo is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer bevat 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. 'n Bykomende buitestort en toilet is ook beskikbaar. Alle slaapkamers en leefareas het VOORAFBETAALDE ekonomiese invertor lugversorgingseenhede asook waaiers. Gehalte linne en bad-handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 2 yskaste, 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware, en word aangevul deur 'n opwaskamer. Die eetarea bied sitplek vir 6 gaste, terwyl die sitkamer gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube bied. Die leefarea lei na 'n patio met 'n pragtige "infinity" swembad en 'n groot braai-boma met 'n groot vuurput. Die balkon op die boonste vlak bied bykomende onderdak braaigeriewe met 'n 6 sitplek tafel en 'n swaai bank. Gratis WiFi, efektiewe insekskerms (flyscreens) voor die deure en vensters, 2 voerbakke vir die wild en veilige parkering is als op die perseel beskikbaar.
Marloth Park het baie diere, insluitend Zebras, Kameelperde, Koedoes, Blouwildebeeste, Impalas, Nagapies, Mongoose, Vlakvarke en Bosbokke wat vrylik rondom die huis beweeg. Aktiwiteite in die omgewing sluit in wildkyk Safari's, boswandelings, fietsry en daguitstappies na die Krugerwildtuin via die Krokodilbrug hek. Daar is ook verskeie restaurante in Marloth Park .
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Seekoei 3340, Marloth Park, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink Hippo's Honk @ Kruger het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Seekoei 3340, Marloth Park, Malelane, 1320, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang