4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Diepekloof Hiskia, Goedehoop Farm Erf 226, Sinksabrug, George, 6535, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hiskia Villa Liefde is 'n selfsorg-villa op Goedehoop Plaas, sowat 21 km van George af. Die villa is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin.
Die huis is pragtig versier en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het elk 'n bad of net 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea sluit die sitarea en 'n kombuis in. Daar is 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware in die kombuis en die toonbank het 4 stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n koffietafel.
Skuifdeure bied toegang tot 'n stoep wat met 'n uitsig oor die tuin en 'n piekniektafel spog. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en gaste het toegang tot veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Leandra Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 16 Diepekloof Hiskia, Goedehoop Farm Erf 226, Sinksabrug, George, 6535, Wes-Kaap
- Gaste dink Hiskia Villa Liefde het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Diepekloof Hiskia, Goedehoop Farm Erf 226, Sinksabrug, George, 6535, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang