Pick your preferred language

English

Afrikaans

+87
Wildsplaas in Greater Addo

Hlosi Game Lodge - Amakhala Game Reserve

  • 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Karel Landman 314, Amakhala Game Reserve, Alexandria, 6000, Oos-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Hlosi Game Lodge bied alles-insluitende luukse akkommodasie op 'n privaat, malariavrye wildreservaat in die Oos-Kaap. Die lodge is op 'n heuwel bo die Boesmansriviervlakte geleë en bied 'n rustige grasveld-toevlugsoord en 'n intieme safari-ervaring met geleenthede om die Groot Vyf te sien.

Akkommodasie bestaan uit vier luukse suites, twee gesinsuites en agt luukse tente, wat gemak met eksklusiwiteit kombineer. Die tentsuites bied 'n outentieke boservaring terwyl moderne luuksheid behoue bly.

Geriewe op die perseel sluit in elegante eetareas, 'n sitkamer en biblioteek, 'n kroeg, skaduryke stoepe met uitsig oor die swembad en omliggende vlaktes, en 'n boma vir tradisionele bosbraaie. 'n Kindersitkamer met speletjies en boeke is beskikbaar vir jonger gaste.

Die lodge kan eksklusief bespreek word vir intieme troues, spanbou-geleenthede of klein konferensies. Aktiwiteite op die reservaat sluit in wildritte, boswandelings en wildkyk.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Bosstaproete
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Grondpad

Resensies

2.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
4.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lion Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 163

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Karel Landman 314, Amakhala Game Reserve, Alexandria, 6000, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 18 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 18 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 18 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Karel Landman 314, Amakhala Game Reserve, Alexandria, 6000, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70e071375a021acfdd11cbd244042070dabe715db84c30309a66fd6ec97543209a6f263b6ba52d8b83a0cf5abb06f09bdc66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R18 150 per nag, vir 2 mense 1 5 1 3 Karel Landman 314 Amakhala Game Reserve 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.550548230842 26.105101893204
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang