+10
Gastehuis in Somerstrand

Hobie Beach Guest House

  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 10-2nd Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Hobie Beach Guest House bied luukse verblyf in die eksklusiewe kuswoonbuurt, Summerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth).

Verblyf word in 2 eenhede, die 2-Enkelbed- of Koningkamer en die Koninginkamer, aangebied. Die 2-Enkelbed- of Koningkamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi in.

Die Koninginkamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi in.

Veilige parkering, 'n swembad en braaigeriewe is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 10-2nd Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Hobie Beach Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

10-2nd Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhMTc0ZGY4LTNkZTMtNDc3Mi1iZDBiLTQ2Y2MwYzIzMmU1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 10-2nd Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.98475 25.66128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang